R 8 500 000 | farm property for sale in touws river rural

Property Description

Touwsrivier plaas te koop. Grootte 2 611ha Dit is 'n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met 'n pad oor die bestaande eienaar se grond. Hierdie plaas is baie afgesonder, in 'n pragtige omgewing met berge,klowe en waterstroompies. Tipiese karooveld met kleinwild wat vry rondloop. Daar kan met kleinvee op die eiendom geboer word. Vir watervoorsiening is daar daar 'n ooreenkoms met 'n buurman vir die gebruik van sy boorgat vir veesuiping. Verder is daar 3 boorgate, fontein en gronddam en verskeie klein riviertjies wat meestal aktief is in die winter en lente. Besigtiging kan slegs op afspraak gedoen word.


Property Details

Purchase Price R 8 500 000

Type of PropertyFarm

Pets AllowedYes

Land Size2611 m2

Last Updated15 Mar 2024

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Appie Maritz

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Touws River Rural!


Close